Sakdoek

'n Sakdoek is 'n klein lapdoek, tipies 'n omsoomde vierkantige dun stof wat (opgevou) in die broeksak of beursie gedra kan word. Dit word gebruik vir persoonlike higiëne bv. om sweet van 'n mens se hande of gesig af te vee, of om 'n mens se neus in te blaas. 'n Sakdoek word soms ook as 'n suiwer dekoratiewe item in die bo-sak van 'n pak klere gedra.

'n Tipiese linnesakdoek

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search